| Modulekode | ZEN 783 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Die module het ten doel om studente te voorsien van 'n begrip van wêreld klimaatsverandering en die impak daarvan op die bewaring van biodiversiteit. |
| Modulekrediete | 13.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week, 3 besprekingsklasse per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Dierkunde en Entomologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App